advertisement
Question
Posted by: Anton | 2010/01/11

Neus wat loop

Hi daar, ek loop nou al vir n lang tyd rond met n neus wat aanhou loop. Ek sal sekere tye ok wees en dan veral as ek nuus dan begin my neus loop. Iemand het vir my gese dis POST NASAL DRIP? Dit sal ook beginne loop as ek vanaf koud na warm plekke beweeg en omgekeerd ook. Moet ek n dokter gaan sien? of kan mens iets by die apteek kry hiervoor? groete Anton

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anton
Dit klink vir my of jy dalk 'n allergiese rhinitis het - probeer iets soos Loratidien saans 1 pilletjie, en gebruik Beclate neussproei 12 uurliks vir 'n maand tot 6 weke ( wees geduldig - die effek gaan jy eers sien na omtrent een week se gebruik)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/11

Hallo Anton
Dit klink vir my of jy dalk 'n allergiese rhinitis het - probeer iets soos Loratidien saans 1 pilletjie, en gebruik Beclate neussproei 12 uurliks vir 'n maand tot 6 weke ( wees geduldig - die effek gaan jy eers sien na omtrent een week se gebruik)
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement