advertisement
Question
Posted by: Amelia | 2010/10/04

Neus Poliep

Goeie dag,
EK het  n ONK spesialis gaan sien omdat ek kronies sinusitus het. Hy se ek het poliepe en het medisyne(neus sproei ens.) gegee en gese om oor 6weke terug te kom en dan sal hy besluit of hy moet opereer. Ek is baie bang. Sal u dit voorstel om te gaan vir die operasie. Ek het ook ''n mangelres wat hy dan wil uithaal en dan ook ''n vorige neus fraktuur wat hy sal regmaak. Dink u dit sal ''n verskil maak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSinus Expert

Nasale poliepe veroorsaak dikwels 'n toe neus, loopneus en afname in reuksintuig. Dit gaan dikwels gepaard met asma. Indien dit noemenswaardige simptome veroorsaak is chirurgie aangedui. Daarna behoort die neus meer oop te wees en minder te loop. Reuk is nie altyd beter nie. Asmasimptome mag verbeter na operasie. As die septum van die neus skeef is kan dit herstel word om die patensie van die neus verder te verbeter. Die mangelres moet net verwyder word as dit infeksie kry

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/09/18

jy kan dit verwyder met n operasie,wat ek wel gedoen het,maar dit gaan weer groei en verskyn,want die wortel bly agter.dit is mislik,want die goed effekteer ook dat jou asem begin te ruik,wat andere van jou wil laat wegvlug.moet nie eers n vrou probeer soen nie.dit versuur waarlik jou lewe,die poliepe.mike

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/04/18

Wat behels die operasie en kan die poliep drukking op oog veroorsaak

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/04/18

Wat behels die operasie

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement