advertisement
Question
Posted by: elmarie | 2010/06/14

neus loop

het ''n permanente neus loop,water.Geen sinus waterigege oe of itchy neus nie. Sukkel al 30 jaar. Verskeie dokters al by gewees. Ek het poliepe wat onnodig is om uit te haal,want gaan wee groei. Ek is ''n haarkapper en dit meng BAIE in met my werk. Enige raad asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSinus Expert

Nasale poliepe is 'n problematiese toestand wat soos jy tereg opmerk geneig is om te herhaal. Chirurgie is wel van waarde as die neus baie toe is of sinusinfeksie geneig is om te ontwikkel. Om die progressie van poliepe te vertraag is die enigste medikasei wat bewys is om te help intranasale kortisoonspuite. Aangesien salisilate dikwels poleipe vererger, veral in asmapasiente, mag 'n salisilaatvrye dieet van waarde wees

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Maria | 2014/09/17

Ek het n kroniese loopneus deur die dag. Gedurende die nag kan ek nie op my regter sy slaap nie, want my neus trek toe en staan dan die volgende dag met naarheid en kloppende hoofpyn op. Somtyds raak dit so erg dat dit voel of iets agter my regter Oogbol druk en dit voel of ek erge sinusontsteking het. My sig in die Oog is dan ook swakker. Ek Moet ook op n stapel kussings slaap om te voorkom dat my neus toe trek. Snork baie. Wat Moet ek doen? Gee raad asb.

Reply to Maria
Posted by: Sinus Expert | 2010/06/20

Nasale poliepe is 'n problematiese toestand wat soos jy tereg opmerk geneig is om te herhaal. Chirurgie is wel van waarde as die neus baie toe is of sinusinfeksie geneig is om te ontwikkel. Om die progressie van poliepe te vertraag is die enigste medikasei wat bewys is om te help intranasale kortisoonspuite. Aangesien salisilate dikwels poleipe vererger, veral in asmapasiente, mag 'n salisilaatvrye dieet van waarde wees

Reply to Sinus Expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement