advertisement
Question
Posted by: Bianca | 2011-03-09

Neus bloei van Avamys

Ek gebruik nou al vir ongeveer twee jaar kortisoon neusasproei vir allergiese riniritis en my neus het begin bloei so drie maande terug As ek ophou om dit te gebruik is ek binne twee weke siek Dan kry ek sommer brongitis ens.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bianca
Die kortisoon neussproei is geneig om neusbloedings te veroorsaak. Probeer om dit nie op jou neusseptum (in die middel) te spuit nie, maar tilt die bottel so dat jy dit teen die buitenste neus wand spuit. Kyk die prentjie op http://www.allergy-asthmacorner.com/march-2007/2007/3/16/how-good-is-your-nasal-spray-technique.html
Die neusseptum se slymvlies is baie dun en die krag van die sproei irriteer en breek soms van die klein aartjies. Jy kan ook probeer om saam met dit 'n antihistamien soos Loratidien te gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cYBERDOC | 2011-03-10

Hallo Bianca
Die kortisoon neussproei is geneig om neusbloedings te veroorsaak. Probeer om dit nie op jou neusseptum (in die middel) te spuit nie, maar tilt die bottel so dat jy dit teen die buitenste neus wand spuit. Kyk die prentjie op http://www.allergy-asthmacorner.com/march-2007/2007/3/16/how-good-is-your-nasal-spray-technique.html
Die neusseptum se slymvlies is baie dun en die krag van die sproei irriteer en breek soms van die klein aartjies. Jy kan ook probeer om saam met dit 'n antihistamien soos Loratidien te gebruik.
Dr Bets

Reply to cYBERDOC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement