advertisement
Question
Posted by: Bronwen | 2011/03/28

Neus bloei

My vriendin het vanoggend wakker geword met ''n neus wat deur die nag gebloei het. Sy sê  dat as sy asem haal dan kry sy seer aan haar regterkantse long. Die bloed het ook net uit haar regter neusgat gekom. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bronwen
Die neusbloeding kan maar net agv 'n aartjie in haar neus wees wat oopgegaan het (dikwels na verkoue). Maar die seer long klink vir my of sy dalk 'n bronchitis of iets daar het, so ek dink sy moet liewer dokter toe gaan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/28

Hallo Bronwen
Die neusbloeding kan maar net agv 'n aartjie in haar neus wees wat oopgegaan het (dikwels na verkoue). Maar die seer long klink vir my of sy dalk 'n bronchitis of iets daar het, so ek dink sy moet liewer dokter toe gaan.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement