advertisement
Question
Posted by: Nico | 2010-01-19

Neuropatie

Ek is 32-jarige blinde man en het neuropatie van hande en voete. Hande en voete voel dood. Is op Tegretol, maar neuroloog probeer dit verminder en hopelik kan dit gestaak word - ek voel baie minder befoeterd vandat dit verminder word, maar die pyn in my hande is weer erger. my hande brand en ek het seer onder my vingernaels. is daar iets anders wat mens hiervoor kan gebruik - die anti-epilepsie medisyne laat my regtig nie lekker voel nie - ek voel kort van draad, geï rriteerd n sommer net goor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nico
Probeer vit B compleks aanvullings byneem en kyk of dit dalk help? Mens kan ook iets soos Gabapentin (Neurontin) probeer as die Tegretol jou baie goor laat voel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-01-19

Hallo Nico
Probeer vit B compleks aanvullings byneem en kyk of dit dalk help? Mens kan ook iets soos Gabapentin (Neurontin) probeer as die Tegretol jou baie goor laat voel.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement