advertisement
Question
Posted by: Nico | 2010-01-19

NEUROPATIE

Ek is ' n 32-jarige blinde man en het neuropatie van die hande en voete. Hande en voete voel dood. My hande pyn en brand egter.Ek gebruik Tegretol daarvoor, maar my neuroloog wil dit graag verminder of moontlik staak. Wat anders kan vir die brandpyn gebruik word. Ek kan bv nie op my vingerpunte druk nie - dis dan seer onder my naels. Sal Vit D help? Dit sal seker baie lank neem voordat daar verbetering is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Nico

LYRICA is 'n relatief nuwe produk wat spesifiek bemark word vir neuropatiese pyn (veral pyn geassosieer met diabetes). Praat hieroor met jou neuroloog.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010-01-20

Hi Nico

LYRICA is 'n relatief nuwe produk wat spesifiek bemark word vir neuropatiese pyn (veral pyn geassosieer met diabetes). Praat hieroor met jou neuroloog.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement