advertisement
Question
Posted by: voete | 2009/03/25

Neuropatie

My man is gediagnoseer met periferale neuropatie.Sy voete is so pyn lik dat hy voortdurend pynstillers moet gebruik wat op sigself seker nie goed is nie.Kan u ons asb raad gee wat die beste en gesondste is om te doen?Dankie vir u terugvoer

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Voete
Dit hang af wat die neuropatie veroorsaak - maar daar is medisyne beskikbaar wat die pyn verlig (onder andere werk sekere antidepressante, anti epileptiese middels ook goed daarvoor!) so bespreek dit asb met jou GP want jy het 'n voorskrif nodig daarvoor.
kyk ook
http://www.ninds.nih.gov/disorders/peripheralneuropathy/detail_peripheralneuropathy.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/02/09

wat is in die produkte wat gebruik word vir kunsgebit om dit stewig te hou soos Corega? Dit is nou onttrek van alle verpreiders af en niemand kan se hoekom nie

Reply to Anonymous
Posted by: Nettie | 2015/01/16

My suster sukkel geweldige brand in die voorste gedeelte van haar voete en brand boude Dit is dag en nag. Sy neem lyrica medikasie daarvoor, maar daar is geen verligting nie. Is daar iemand wat kan help?

Reply to Nettie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement