advertisement
Question
Posted by: Landa | 2012/08/05

Neuroma

Hi

Ek het n paar dae terug n vraag aan cyberdoc gepos. Ek het so paar jaar terug tydens n nier skenking twee van my ribbes gedeeltelik verloor. Sederdien is dit baie sensitief in daai area. Hy het genoem dat n Neuroom dalk kon vorm het en dat ek n Ortopeet moet raadpleeg. Ek is n bietjie skrikkerig want hou nie regtig van dokters en hospitale nie. Gewonder of u dalk weet hoe verwyder hulle so iets of die prosedure om n pynblok te doen?

Baie dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Landa
Kan goed glo dat jy skrikkerig is vir dokters! Ek sou tog voorstel dat jy liewer na jou GP gaan vir 'n goeie fisiese ondersoek en om seker te maak wat daar aangaan en of daar wel iets is!Dis bitter moeilik om sommer te spekuleer oor die oorsaak en ek dink regtig 'n besoek aan jou GP is nodig!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2012/08/07

Hello Landa
Kan goed glo dat jy skrikkerig is vir dokters! Ek sou tog voorstel dat jy liewer na jou GP gaan vir 'n goeie fisiese ondersoek en om seker te maak wat daar aangaan en of daar wel iets is!Dis bitter moeilik om sommer te spekuleer oor die oorsaak en ek dink regtig 'n besoek aan jou GP is nodig!

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement