advertisement
Question
Posted by: Esme | 2009-09-23

Neurogene probleem na operasies

Gediagnoseer met meralgia parasthetica, senuwee op voorste heupbeen losgelaat 17/6. Erge steekpyne, brandpyne, spierspasmas in albei bene, femoral hernia ontwikkel en dit reggemaak op 1/9. Soveel pyn in bene kan glad nie funksioneer nie, sit, staan, lê  of motor bestuur nie. Kan nie meer werk nie omdat ek nie kan sit nie. Is dit `n permanente toestand, en sal ek weer normaal kan funksioneer. Tans kan ek geen inkomste verdien nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Esme
Dis moeilik vir my om te oordeel of dit permanent is, praat eerder met jou ortopeed/sjirurg oor die uitkoms (prognose). As die toestand in albei bene is wonder ek tog of dit meralgia is want dit is gewoonlik agv 'n oppervlakkige senuwee wat vasknyp, gewoonlik net aan die een kant. Het hulle mooi gekyk of daar nie 'n senuwee wortel in jou rug vasknyp agv 'n "Slipped disc" nie?
Dr Betd

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement