advertisement
Question
Posted by: Karlien | 2010/05/05

Net Verkoue of bronchitis ?

Hallo Dr. My seuntjie is nou binnekort ''n jaar oud. Hy het laasweek loperige neusie gehad maar ''deurskynend'' en ek het aangeneem dis tande. Oor die naweek het die kleur verander na ''n groenerige, gryserige uitloopsel. Sondag het ek Coryx gegee en skielik Maandag oggend het hy ''n slymerige borsie. Sy neusie loop nie baie nie (kan medisyne ook wees wat opdroog, maar daar is defnitief ''n agter-in-die-keel loop), Van Maandagoggend af gee ek Flusin DM en ook Prospan vir hoes. Gister het hy effe beter ''geblaf'' maar vanoggend klink sy borsie weer baie slymerig. Ek hou nog aan met medisyne maar is bekommerd dat dit bronchitis word ... Wanneer gaan ''n mens dokter toe ? Moet ek nog vasbyt vir ''n dag met die medisyne wat ek tans gee ? Dankie byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karlien
As die simptome erger word soos die dae aangaan, of hy is pap en lusteloos of koorsig, moet jy hom liewer dokter toe neem.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/05

Hallo Karlien
As die simptome erger word soos die dae aangaan, of hy is pap en lusteloos of koorsig, moet jy hom liewer dokter toe neem.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement