advertisement
Question
Posted by: ami | 2009/01/27

Nespray/Nido Of Parmalat first growth

Goeie dag,
Ek weet nie wat om te doen nie. My dogtertjie van 9maande is tans op Nan HA2 omdat ek baie allergies(korring ens) was as kind. Watter melk moet ek vir haar gee na ' n jaar? Moet ek aanhou met NAN HA2 tot 18maande en dan oorslaan? Wat is die verskil tussen Parmalat se first growth, nido en nespray?

Baie dankie weereens vir die hulp
Ami

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ami
Ek sal aanraai dat jy die Nestle Hulplyn skakel op: 0860-09-6789 aangesien dit wil voorkom dat jou dogtertjie nog nie self tekens van allergieë wys nie? Nestle sal vir jou kan se watter een van hulle produkte vir kinders ouer as 12 maande veilig is indien daar erge allergieë in die familie voorkom. Die feit dat jy allergies was/is vir koring, beteken nie noodwendig dat jy dogtertjie ook voedselallergieë sal ontwikkel, Sy mag glad nie allergieë ontwikkel nie, of vir ander dinge allergies wees en ander simptome toon, bv allergies wees vir grassade of dierehare, ens.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement