advertisement
Question
Posted by: HEN | 2011/06/17

NEKWERWELS

PYNLIKE NEK. X-STRAAL VERSLAG VERWYS NA: " There is loss of the normal cervical lordosis in keepng with underlying muscle spasm. Disc space narrowing with marginal osteophytosis were noted in relation to C5/6 with prominence of the uncovertebral joints at his level, more on the right.
If a radiculopathy is present in this distribution, further investigation with heiurosurgical opinion and MRI is advised.
The rest of the vertebral bodies and disc spaces appeared omtact."  Wat kan ek verwag? Was by dokter - nie alles ingeneem. Verduidelik weer asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Hen
Dit klink basies asof daar "wear and tear" verandering is wat die diskusspasies tusse die 5de en 6de nekwerwels betrek en asof daar effe op die senuwee gedruk word wat seker vir jou 'n naald en speld gevoel in die hande ens kan gee en ook jou nekpyn kan verklaar. 'n MRI is maar die best manier om te sien wat aangaan en 'n besoek aan 'n neurochirurg dalk ook. Hoop jy kom reg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Elmarie Potgieter | 2011/09/17

Wat se simptome kan ek verwag? Het alreeds tinnitus en gehoor neem af. 46 Jaar oud.

Reply to Elmarie Potgieter
Posted by: HEN | 2011/07/22

Dankie vir jou hulp!!!!!

Kan jy dalk vir my sê  wat is die herstel periode indien ek ''n operasie moet ondergaan? My afspraak by die neurochirurg is die 1ste Aug, maar van Maandag af is die pyn in die nek al hoe erger en erger. Enige aanbevelings?

Dankie

Reply to HEN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement