advertisement
Question
Posted by: Celeste | 2011/05/05

NEKOPERASIE

Ek het in Januarie my 6de nekoperasie gehad, maar vandat ek dit gehad het sukkel ek vreeslik met pyn langs die werwels tussen my blaaie. Ek het fusies vanaf C3-T1. Kan die vlak van die opersie ''n invloed hê  op die pyn wat ek nou ervaar?

My xtraal wys dat die fusie goed geheg het, maar ek sukkel nog steeds met hoofpyne. Die hoofpyn is hoofsaaklik agter my ore met af en toe ''n steekpyn bo op my kop.

Ek het ook ''n knop wat aan die linkerkant van my nek sit. Voel amper soos been en as ek op dit druk, kry ek geweldige pyn in my kop.

Ek voel ook steeds simptome in my skouers en arms.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Na soveel nekoperasies is dit die beste dat jy vir 'n ander opinie gaan - dit sal nie moontlik wees om jou te help oor die internet nie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/05/08

Na soveel nekoperasies is dit die beste dat jy vir 'n ander opinie gaan - dit sal nie moontlik wees om jou te help oor die internet nie

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement