advertisement
Question
Posted by: Tertia | 2010/06/28

nek senuwee

Ek het neksenuwee wat knyp tussen werwels. Was by Orthopeed en Neurochirurg en het ook MRI scan gehad. Albei voel dat dit geoppereer moet word. Ook 2 kanale wat skoongemaak moet word. Geen fisio, nek infiltrasies tydens vorige behandeling het gehelp. Party mense sê  laat opereer en ander is daarteen. Wat staan my te doen die pyn is erg!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

As daar geen spierswakheid is nie is daar geen haas vir 'n operasie anders as jou pyn nie . As die pyn jou onder kry sal die operasie die volgende stap wees, as jy egter eers kan uithou verloor jy niks. Daar was al gevalle waar die pyn verbeter het sonder sjirurgie maar dit gaan jy moet besluit aangesien jy die persoon is wat saam met die pyn moet leef

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/08/18

Hi. Ek het n senuwee in my Nek wat knyp. Dit maak n stekende pyn deur my skouer tot in my hand. Dis baie seer en pynpille en spierverslappers werk nie. Dit gaan al vir 3 maande so.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement