advertisement
Question
Posted by: Sylvana | 2011/05/26

Nek en arm pyn

Ek ondervind die laaste tyd dat my nek die heeltyd moeg asof daar baie " strain"  op is. Ek kan nie my nek draai na links of regs nie, dan kry ek seer. Daar is ''n fyn pyn wat in my regterarm afgaan en my linkerskouer is styf. Ek was in 2002 vir ''n skandering en die volgende was gesê .

Die gleno-humerale gewrig en kromio-humerale spasie is normaal. Verkalking in die verloop van die supra spinatus tendon by sy inplanting word vermoed en hierdie pas waarskynlik in met supra spinatus tendonitis. Daar is geringe " leteral shelving"  van die laterale aspek van die akromion aanwesig. Daar is ook ''n tipe 11 akromiom gevisualiseer. Osteofitose van die leterale aspek van die akromion is ook sigbaar.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Die skandering is op die skouer gevestig - maar daar moet ook na jou nek gekyk word. Besoek 'n chiropraktisyn vir 'n deeglike ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement