advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2009/10/08

Nek baie styf en seer

Ek het al ' n paar jaar gelede my nek in ' n ongeluk beseer. So nou en dan is my nek styf. My nek is vir die afgelope 2 weke nogal styf, maar skielik van vanoggend af kan ek hom skaars beweeg. Ek het ROBAXISAL by ' n kollega gekry en ek het Tramahexal gedrink maar dit voel glad nie of dit beter word nie.

Ek kan eers volgende week by PHysio uitkom. is daar iets anders wat ek intussen kan neem net vir verligting? is daar iets fout?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Dis waarskynlik 'n spasma - probeer hitte ( warmwater sak of koring sakkie), Adcodol 1-2 elke 8 ure ( kan jou vaak maak ) en vra iemand om dit vir jou te masseer. AS jy enige simptome soos naalde en spelde in jou arms kry, of erge hoofpyn en braking/ligsensitiwiteit, moet jy asb jou dokter sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement