advertisement
Question
Posted by: Hansie | 2009/06/18

Nek

Ek het pyn in onderste gedeelte van nek agter op rug. Dit is nou al ' n paar dae so. Ek weet nie of dit dalk spiere kan wees nie. het u dalk vir my ' n paar strekke of iets wat ek kan doen om te bepaal of dit wel spiere is of nie. Dan kan ek die nodige die dokter gaan sien en weet te minste wat fout kan wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Sonder ondersoek is dit nie moontlik om vir u die regte oefening te gee nie. Besoek gerus 'n chiropraktisyn of fisioterapeut indien die probleem nie binne sewe dae opklaar nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement