advertisement
Question
Posted by: Vee | 2011/01/25

Negatiewe reaksie vir Trepiline

Goeiedag

Ek neem saans ''''n 10mg Trepiline tablet maar het gisteraand ''''n geswolle verhemelte gehad (verhemelte nie vanoggend geswel nie), vreeslik gehoes en gevoel of ek sinus het en asof my keel geswel was (amper benoud gevoel).

Kan ek dalk allergies wees vir die tablet?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Dit klink beslis na 'n ernstige allergiese reaksie, maar wat dit veroorsaak het is die vraag.
Hoe lank is jy reeds op Trepiline? Enige ander, nuwe medikasie geneem? Iets nuuts ge-eet?
Die beste advies in hierdie geval om wel die trepiline te staak, want die volgende keer mag die reaksie heelwat erger wees indien dit wel die sondebok is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/01/26

Dit klink beslis na 'n ernstige allergiese reaksie, maar wat dit veroorsaak het is die vraag.
Hoe lank is jy reeds op Trepiline? Enige ander, nuwe medikasie geneem? Iets nuuts ge-eet?
Die beste advies in hierdie geval om wel die trepiline te staak, want die volgende keer mag die reaksie heelwat erger wees indien dit wel die sondebok is.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement