advertisement
Question
Posted by: tired | 2010-10-11

need some energy

hallo dok, wat is die beste pilletjie wat u kan voorstel vir vroeg oggend? Ek kon maklik 5uur soggens op staan en uitgerus voel maar nou deesdae kry ek myself nie uit die bed uit nie, al is dit die begin van somer. Ek gaan slaap nie laat nie gewoonlik tussen 9 en 10. Help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tired
Slaap jy baie lig of is daar dalk iets wat jou kort kort wakker maak (pyn/lastige blaas?) Dit klink vir my of jy nie goed uitrus nie. Jy kan iets soos Berocca of Vitathion probeer, maar probeer eerder die oorsaak bepaal.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-11

Hallo Tired
Slaap jy baie lig of is daar dalk iets wat jou kort kort wakker maak (pyn/lastige blaas?) Dit klink vir my of jy nie goed uitrus nie. Jy kan iets soos Berocca of Vitathion probeer, maar probeer eerder die oorsaak bepaal.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement