advertisement
Question
Posted by: me | 2010-08-19

neck aneurysm?

My linkerkant nekare pyn, baloon, en begin vinnig klop, en dit voel baie keer, skielik, of die binnekant van die are kraak, alles gebeur so vinning. Voel ook aktiwiteit in are. Het stadig en sporadies begin. Ultra-sound het niks gewys, MRI met ink, dokter het drie kwart van sout-oplossing op my gestort en nie ingespuit, so ek twyfel aan al die results wat se daar is niks verkeerd. Simptone konstant van 2007 en nou increased. Help ek voel ek dood voor almal se oe en die medici gee nie om nie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dear Me
Mens sal met 'n sonar of ultraklank 'n aneurisme kan sien. Hulle sou ook met die MRI kon sien as daar nie genoeg kontrasmedium ingegaan het nie. Dalk lê die probleem nie in die are nie, maar in die senuwees wat die gevoel veroorsaak. Het jy 'n neuroloog gesien? Baie keer moet mens maar na baie dinge kyk en moontlike oorsake uitskakel voor mens by die bron van die probleem uitkom. Negatiewe toetse is nie noodwendig sleg nie, want dit maak die lys van moontlike probleme al korter!
Sien bietjie: http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC1818881/
Dit kan dalk Fay sindroom wees - baie raar
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-19

Dear Me
Mens sal met 'n sonar of ultraklank 'n aneurisme kan sien. Hulle sou ook met die MRI kon sien as daar nie genoeg kontrasmedium ingegaan het nie. Dalk lê die probleem nie in die are nie, maar in die senuwees wat die gevoel veroorsaak. Het jy 'n neuroloog gesien? Baie keer moet mens maar na baie dinge kyk en moontlike oorsake uitskakel voor mens by die bron van die probleem uitkom. Negatiewe toetse is nie noodwendig sleg nie, want dit maak die lys van moontlike probleme al korter!
Sien bietjie: http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC1818881/
Dit kan dalk Fay sindroom wees - baie raar
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement