advertisement
Question
Posted by: smokey | 2009/04/14

navraag kat se vel en eetgewoontes

ek het ' n wit wyfiekat wat van ' n ondertelery gered is, haar voorpote was ingebuig met geboorte. loop nou normaal
sy krap haar stukkend en dit lyk vreeslik erg - die veearts het iets genoem van vel alergie en ' n inspuiting gegee, die probleem het nie verbeter nie. ek het ook al vlooibandjie en druppels probeer. die kat is ook van baba dae af vreeslik humeurig en baklei vreeslik met haar stert.
my vraag is: sy het nou die afgelope paar weke begin om die vars katsand te eet en nou begin sy ook die stene lek? is daar rede tot kommer? sy kan buite loop.
sy is ongeveer oktober 2004 gebore. ek het nog 3 ander katte sonder enige probleme

dankie

millie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Millie

Ek dink jy moet 'n goeie veearts gaan soek wat dinge vir jou beter verduidelik. Om raad te gee oor velle hier is moeilik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Gogga | 2009/04/14

Baklei met stert is omdat die stert jeuk. My langhaarkat het ook so met haar stert baklei. Veearts het gese dis allergie vir vlooibyt, alhoewel ek nog nooit vlooie op my katte gesien het nie. Nadat ek Frontline begin opsit het elke maand, jeuk sy nie meer nie so hy was seker reg. Sy het haar voetjies ook so gekou.

Reply to Gogga

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement