advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010/09/15

Navraag 1443

Hallo dok.
Dankie vir antwoord, het ''n navraag oor lae bloeddruk. Vanmiddag was my telling 87/62. Nou gestyg na 106/74. Voel nog baie lighoofdig , hoofpyn en hartkloppings.Drink soggens 5mg Ramiwin - aanbeveel deur kardioloog vir my hart . Dis mos ''n bloeddrukpil of hoe? Is ook op vetrvrye, lae kilojoule dieë t.
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Ramiwin is wat ons noem 'n ACE inhibitor - mens gebruik dit vir hipertensie maar ook vir hartversaking. Kyk of dit beter is as jy dit in die aand ipv die oggend drink. Jy is op 'n lae dosis. Pasop dat jy nie dalk nou te min eet nie, en mens het tog 'n klein bietjie vet nodig om jou vitamine mee op te neem.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/15

Hallo Miekie
Ramiwin is wat ons noem 'n ACE inhibitor - mens gebruik dit vir hipertensie maar ook vir hartversaking. Kyk of dit beter is as jy dit in die aand ipv die oggend drink. Jy is op 'n lae dosis. Pasop dat jy nie dalk nou te min eet nie, en mens het tog 'n klein bietjie vet nodig om jou vitamine mee op te neem.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement