advertisement
Question
Posted by: Chlarissa | 2009-01-29

Natuurlike medisyne?

Wat dink dr van die A Vogel natuurlike medisyne reeks, veral die " Liver and gall bladder drops" ? Werk dit of is dit maar net ' n foefie? Wat skryf algemene praktisyns oor die algemeen voor vir mense wat lewer en galblaas probleme het, of wat se tipe behandeling gee ' n GP vir hulle?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Chlarissa
Die behandeling van lewer en galblaas probleme sal afhang van die oorsaak daarvan. Hierdie is eintlik 'n vraag vir die natural health expert, maar Dr Vogel se liver and gallbladder drops bevat a krui Milk thistle wat die lewer help om te herstel na lewerinfeksies of alkohol skade
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Henning Smit | 2015-01-13

Dr Vogel se reeks medisynes is jare al getoets en weet dit werk en skryf dit gereeld voor in my praktyk.

Reply to Henning Smit
Posted by: Martie | 2014-08-07

Het julle 'n produk om te gebruik vir hoë cholesterol?

Reply to Martie | 1 comment (hide)
Posted by: henning | 2015-03-29

Daar is 'n paar dinge wat jy kan gebruik, Rooi peper is baie goed vir kolesterol en 'n ander produk is Natura se weefsel sout no 8. Begin met 5 pilletjie 2 keer per dag opgelos onder tong .

Posted by: oz | 2009-01-30

Natuurlike medikasie is nie ' n foefie nie, dit is al wat ek vir jare al gebruik,God het dit verniet aan die mens geskenk, dit is die vervaardigers wat ' n mens uitbyt, met hulle hemel hoe pryse

Reply to oz | 1 comment (hide)
Posted by: henning | 2015-03-29

Stem geheel en al met jou saam

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement