advertisement
Question
Posted by: Melanie | 2009/05/29

Narkose

Hoe veilig is narkose, veral vir iemand wat ' n lewersiekte het? Is daar enige voorsorgmaatreels wat getref word as hulle bewus is van enige orgaan verwante siekte? Sal dr omgee om my breedvoerig hieroor in te lig of na ' n webblad verwys asb? Ek is ongelooflik bang vir narkose. Die bloed wat getrek word voor jou operasie, toets hulle jou organe of waarvoor is daardie bloed, behalwe nou vir HIV, ek weet hulle toets daarvoor ook?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Melanie

Jou narkotiseur sal die nodige bloedtoetse, x-strale en hart toetse doen. Jy kan egter gerus wees, aangesien die chirurg die narkotiseur van jou mediese geskiedenis sal verskaf. Narkose is deesdae baie spesifiek en veilig.

Verwys na die volgende webtuiste vir volledige inligting oor narkose: http://en.wikipedia.org/wiki/Anaesthesia

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement