advertisement
Question
Posted by: KopKrap | 2012/07/11

Nare gewoonte

Dr,

Help my asseblief!!! ek het ''n vreeslike nare gewoonte aangeleer , en het dit nou al soos ''n obsessie by my geword, en dit is om my kop stukkend te krap. Dit het begin met ''n klein seertjie , en het dit nou al sover gevorder dat dit ''n groot kaal kol is. Ek is desperaat om my kopvel gesond te kry sodat ek nie meer hierdie gewoonte kan voortsit nie. Eintlik is ek te skaam om na my GP te gaan , en sal ek dit baie waardeer indien u vir my kan se watse middel/s ek kan gebruik .

Dankie by-voorbaat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ongelukkig sal jy jou dokter moet konsulteer. Jy sal 'n kursus antibiotika benodig om die kopvel infeksie te behandel. Jou dokter kan die obsessiewe kompulsiewe gewoonte met 'n antidepressant behandel. Dit werk baie goed en sal die moeite werd wees om jou dokter te konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement