advertisement
Question
Posted by: Bollie | 2012/06/29

Nannigrafue

Wat beteken digte kalsifikasies in linker bors asook reaktiewe limfnodes en enkele enkelvoudige kiestes in beide borste - soort behandeling?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bollie

Ek stel voor dat jy dit met jou dokter bespreek. Indien daar nodules in die borste is, sal 'n fyn naald aspirasie gedoen moet word om 'n histologiese diagnose te maak. Behandeling sal deur die histologiese diagnose bepaal word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Bollie | 2012/06/29

My mammogram se verslag lees as volg: Digte makro kalsifikasies in die linkerbors teenwoordig gesetel in die supero-laterale kwadrant met beninge eienskappe. Enkele reaktiewe limfnodes is aksiller waarneembaar. Sonar toon enkele enkelvoudige kieste in beide borste. Ek sien my dokter Maandag, maar is net bekommerd wat die verslag se en dat ek dit nie verstaan nie. Baie dankie

Reply to Bollie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement