advertisement
Question
Posted by: Marie v Gp | 2010/05/10

Nagsweet

Die afgelope paar weke sukkel ek met nagsweet,moet tot 3 keer ''n nag droog aantrek.Weet net ek droom baie meer as gewoonlik maar ek het geen siekte onderlede nie.Enige idee wat tot die sweet aanleiding gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marie
Dit kan gebeur tydens menopause, of met 'n onderliggende infeksie. Skildklier probleme en diabetes kan dit ook veroorsaak. Laat jou dokter kyk en sien of bloedtoetse nodig is?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/10

Hallo Marie
Dit kan gebeur tydens menopause, of met 'n onderliggende infeksie. Skildklier probleme en diabetes kan dit ook veroorsaak. Laat jou dokter kyk en sien of bloedtoetse nodig is?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement