advertisement
Question
Posted by: Jacobus | 2010/05/03

Nagevolge van oormatige suur

Ek was 6 weke gelede gediagnoseer met oormatige suur - het toe medikasie en regte dieet gevolg. Die ph-balans is nou reg, maar die pyne/inflammasie in gewrigte wil nie wyk nie. Hoe lank neem dit om te herstel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jacobus
Ek neem aan jy het uriensuur probleme gehad. Die inflammasie kan 'n paar weke neem om te herstel en jy kan van tyd tot tyd opflikkeringe kry veral as jy nie reg eet nie, of ophou om jou medikasie te gebruik. Jy kan probeer om anti-inflammatoriese middels daarvoor te neem ( iets soos Voltaren of Brufen of Mypaid - as jy nie allergies is daarvoor nie.)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Gesiggie | 2010/05/04

Hallo Jacobus,

Het jy jou " uric acid"  al laat toets? sommige dokters kan dit sommer in die Spreekkamers doen en as dit hoog is, dan sal jy pyne in jou gewrigte, ens. voel.

Reply to Gesiggie
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/04

Hallo Jacobus
Ek neem aan jy het uriensuur probleme gehad. Die inflammasie kan 'n paar weke neem om te herstel en jy kan van tyd tot tyd opflikkeringe kry veral as jy nie reg eet nie, of ophou om jou medikasie te gebruik. Jy kan probeer om anti-inflammatoriese middels daarvoor te neem ( iets soos Voltaren of Brufen of Mypaid - as jy nie allergies is daarvoor nie.)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement