advertisement
Question
Posted by: corneli | 2011/07/06

nag sweet

Goeie dag,

Ek moet snags my kussing en pajama baadjie ruil as gevolg van erge sweet - net my nek en kop. Die sweet kom nie gedurende die dag voor. Ek is ''n gesonde, 59-jarige vrou en lankal verby die warm gloede stadium.

Ten spyte van baie lae temperature in Bloemfontein, kry ek nie vanjaar koud soos die mense rondom my.

Moet ek my huisdokter konsulteer hieroor - ek voel glad nie siek, maar is nie gewoond aan die oormatige sweet

Dankie vir u aandag hieraan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Corneli

Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer vir 'n skildklier funksie toets.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Doreen | 2013/05/22

Ek sweet so in die aand in my nek dat my beddegoed elke twee dae bolaken wat by nek kom en kussingsloop gewas moet word. My kamer het 'n sweet reuk van al die sweet en is nie aangenaam nie en sweet vlek (donkergeel) my nagklere dat ek elke 2 maande nuwes moet koop. Dit is nou al meer as 10 jaar (winter en somer) - ek is 62 en dit is ;n verleentheid as jy by ander mense gaan slaap. In die somer deur die dag sweet ek dan ook uit my hare. Die ginekoloog se ek sal altyd hormoonpille moet drink. Ek is ook Jan 2013 met vel lupus gedagnioseer maar ek het so gesweet lank voor dit. Is daar 'n operasie wat ek kan laat doen of sal ek maar net moet met dit lew? Help asb

Reply to Doreen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement