advertisement
Question
Posted by: krista | 2012/07/01

naeltjie ring

Naeltjiering wat bly sweer wat kan ek gebruk om sweer wegtekry

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hy Krista

Probeer 'n antibiotiese salf soos Bactroban - Dis beskikbaar oor die toonbank van meeste apteke. Indien dit egter nie effektief is nie sal jou dokter na die probleem moet kyk en mag 'n voorskrif-antibiotika dalk nodig wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: suzaan | 2013/09/25

Ek het soo paar dae terug my eie naeltjie ring deur gedruk eers met 'n naald en toe met die stud. Ek het hom van onder af deur gedruk en die boonste gaatjie het toe 'n veletjie voor gehad en ek ht hm toe oop gekrap en toe die stud deur gedruk die veletjie lyk soos 'n rofie en sit nogteds om die stud ek wil net hoor of kan dit enige iets doen of wat?

Reply to suzaan

Posted by: pharmacist | 2012/07/02

Hy Krista

Probeer 'n antibiotiese salf soos Bactroban - Dis beskikbaar oor die toonbank van meeste apteke. Indien dit egter nie effektief is nie sal jou dokter na die probleem moet kyk en mag 'n voorskrif-antibiotika dalk nodig wees.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement