advertisement
Question
Posted by: Gizel | 2009/10/27

Q.

Naeltjie breuk

Hello Dok!

My dogtertjie (17 maande) se naeltjie staan uit, die Sister het vir my gese sy het ' n klein naeltjie breuk.

1. Kan dit reggemaak word?
2. Wat veroorsaak dit?
3. Is dit pynlik vir my dogtertjie?

Dankie!

Groete
Gizel

Expert's Reply

A.

Expert ImagePaediatrician

Hierdie breuk kom baie dikwels voor. Dit is glad nie pynlik nie.Dit is gewoonlik nie nodig vir 'n operasie want in die meeste gevalle sal die klein breuk vanself toegroei. Indien die breuk nog daar is wanneer sy 3 jaar oud is sal dit nodig wees vir 'n klein operasie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Charlene | 2013/05/25

Hello Dokter. Ek is bekommerd oor my 7 weke oue dogtertjie se naeltjie, op die gedeelte binne haar naeltjie waar die naelstringetjie afgeval het en wat nou al begin vel oorkry het is daar n pink/rooi blasie ( kan sien daar is bloed vaatjies in).kan dit dalk n dermpie wees wat uit kom as gevolg van n naeltjie breuk.Dit wil nie voorkom of die blasie groter raak nie.Moet ek dalk S/Spirits op sit en kyk of dit nie wil uitdroog nie. Dankie

Reply to Charlene

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement