advertisement
Question
Posted by: Daleen | 2009/03/05

Naeltjie breuk

Ek sal net graag meer wil weet hieroor en wat veroorsaak dit, ie dokter het gese ek het een. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Daleen
Dit is eintlik maar net 'n swak plekkie in jou buikwand wat dan uitbult agv die druk in jou buik as jy hoes of lag. Dis baie keer maar aangebore en daar is nie iets wat jy kan doen om dit te voorkom nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/10/07

Hy my naeltjie blooi wat kan ek maak

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/09/18

Genade! Ek het 'n breuk, maar vandat ek weer begin oefen het(bootcamp) is als fine. Ek het nou 2 dae terug weer aand gaan oefen en aan my linkerkant ht dit gevoel soos mildsteek. laaste 2 daggies het ek ook agtergekom wanneer ek hoes nies of lag is dit ook seer. Is dit dan nou 'n nuwe een? Dis aan linkerkant van maag so vinger en half weg van naeltjie (sy se kant)

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/07/22

Hi my man het ook naeltjie breuk en hy is in pyn wat kan ons doen om die pyn te ver light. ...

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/07/22

Hi my man het ook naeltjie breuk en hy is in pyn wat kan ons doen om die pyn te ver light. ...

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/07/22

Hi my man het ook naeltjie breuk en hy is in pyn wat kan ons doen om die pyn te ver light. ...

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement