advertisement
Question
Posted by: twyfel | 2008/07/10

Naeltjie Breek en nog 'n breek laer

Hallo ek hoop julle sal my kan help! My vraag is:
As ek 'n jaar terug 'n naeltjie breek laat reg maak het en die jaar weer 'n breek op gedoen het wat is my moontlikheid om eers die breek reg te laat maak voor ek swanger word of kan ek dit na my swangerskap laat doen? Ek wil nie vir 'n operasie gaan en dan weer na 'n jaar vir dieselfde operasie gaan nie. Indien my vraag nie sin maak nie kan julle my maar vrae vra om julle te help. En sal ek kan narmaal kan kraam of sal ek vir 'n kuisersny moet gaan?
Hoop ek hoor gou terug van julle

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Twyfel
Die risiko is daar dat die breuk gaan herhaal as jy swanger word en jy sal 'n paar maande moet wag na 'n herstel voor jy swanger word. Jy sal normaal kan kraam al het jy 'n naeltjie breuk/gehad.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/08/24

Ek moet vir 'n naelbreek operasie gaan. Ek is 71 en oorgewig. Wat is die kanse dat is die kanse dat dit suksesvol sal wees is dit raadsaam om dit op my ouderdom te laat doen?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement