advertisement
Question
Posted by: IEMAND | 2009/01/12

NAELTJIE

Geagte Dr.

Ek het vreeslik pyn in my naeltjie wat kom en gaan - dit is definitief nie my ingewande nie aangesien ek kan druk aan my maag en geen pyn beleef nie. Die pyn is in my naeljtjie self - my naeljtie is baie diep met baie voue en ek was hom mooi elke dag en droog mooi af maar dit raak steeds seer. Ek het al met Savlon en ander produkte probeer skoonmaak maar niks help nie.

Moet ek hom dalk net los vir ' n ruk en nie so baie aan hom vat nie?

Wat kan die pyn veroorsaak en wat kan ek doen om dit te voorkom?

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Iemand
Probeer dit skoonmaak met 'n earbud en sjirurgiese alkohol en sit dan Bactroban salf in die gaatjie. Jy het dalk bietjie infeksie daarin.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement