advertisement
Question
Posted by: kate | 2008/09/01

naels wat breek

Ek het met groot sukses vir n paar jaar n paar druppels formalien in naelverf gesit wat verhoed het dat my naels breek. Die afgelope paar maande breek my naels weer alhoewel ek steeds die formalien gebrui.k. Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Die formalien is 'n ou gunsteling. Ek het egter my bedenkinge oor die veiligheid daarvan oor lang periodes - Miskien moet jy die gebruik daarvan tydelik onderbreek.

'n Naelvitamien soos USN se Hair & Nails sal baie help.

Enige ander simptome? Moegheid? Gewigstoename? 'n Onderaktiewe skildklier kan 'n moontlike oorsaak wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: LOL | 2008/09/04

ek is 21 weke swanger en het n geel discharge wat uit kom kan jul my se wat ek kan kry vir dit om dit miskien te stop.

Reply to LOL

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement