advertisement
Question
Posted by: Donsie | 2011/11/24

Naels

Dr

Ek het ''n nael wat onegalig uitgroei - die nael het riffels op en is onegalig. Wonder maar net wat dit is - is al vir jare so vandat ek klein is. Ek sukkel met my hande in die sin dat ek baie alergiese reaksies op my hande toon veral wanneer ek handskoene dra om skottelgoed te was. Na die tyd jeuk my hande ongelooflik en ek krap dit stukkend om van die jeuk ontslae te raak. Ek gebruik soms kortisoon salf en soms ''n antihistamien pilletjie en dan raak dit beter. Wonder maar net oor die naels wat so uitgroei (duim aan die regterhand) en dan sien ek aan die linkerhand ook een wat baie lig geriffel is en dit voel asof die vingertop soos spelde voel - dooie gevoel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Donsie

Die riffels op jou naels is as gevolg van die allergiese reaksies wat jy kry.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: B | 2011/11/25

Jy is dalk allergies vir latex - dit on baie belangrik dat jy uitvind want as jy is moet jy a medic alert bracelet dra. As jy allergies is en jy is in ''n ongeluk sal die handskoene wat jou ambulaans man dra ook jou dood veroorsaak. Jou dr kan ''n toets doen.

Reply to B

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement