advertisement
Question
Posted by: Rose | 2009/11/28

NAELS

My naels / nael bed is nou al vir 2 dae seer en gevoelig en sal dit so waardeer word indien jy my kan vertel wat die oorsake is en van moontlike raad kan voorsien.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rose

Jy verskaf so min inligting en daarom sal dit beter wees as jy 'n dokter konsulteer vir 'n ondersoek om vas te stel of daar 'n vorm van inflammasie is, moontlik veroorsaak deur infeksie of 'n auto-immuun toestand. Ek hoor graag weer van jou.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: anon | 2009/11/30

Lynn jy moet op ' n nuwe post vra anders sien die dokters nie jou vraag nie

Reply to anon
Posted by: Lyn | 2009/11/30

Wat is daar op die mark wat ek kan gebruik vir bronchitus ens.
anders as ANTIBIOTIKA???

Dis die derde keer dat ek die vraag vra, maar kon nê rens my antwoord sien nie, so ek vra maar weer.

Reply to Lyn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement