advertisement
Question
Posted by: Elma | 2009/04/06

NAEL WAT IN LENGTE SKEUR

Ek het een vingernael aan my linkerhand (regshandig) wat in die lengte van voor na agter bly skeur. Omtrent 2 jaar gelede het dit begin. Dit lyk asof daar ' n wit strepie van voor na agter loop en my nael skeur hier - dit lyk asof my nael in twee skeur. Dit haak verskriklik maklik vas. Ek het vir omtrent 5 maande akrielnaels oorgesit om te kyk of dit nie wil herstel nie, maar geen sukses daarmee. Ek drink op die oomblik elke dag ' n BIOTIN aanvulling en my ander naels lyk goed behalwe hierdie een. Ek is desperaat vir raat want ek het al verskeie naellakke of olies probeer wat my ' n klomp geld kos. Sal dit raadsaam wees dat ek ' n Dermatoloog gaan sien hiervoor? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elma
Ja ek dink jy moet 'n dermatoloog sien - die probleem lê dat jy waarskynlik die naelbed beseer het. Dit mag dalk help om die nael te verwyder en van voor af te laat uitgroei.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement