advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009/02/05

Naarword op bootreis

Hi Dokter ons gaan oor 14 dae op ' n boot vir ' n paar dae - is nou al so bang gepraat vir naarword - wonder wat mens kan gebruik en hoe lank voor die tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Probeer Avomine - jy kan dit begin drink so dag voor julle vertrek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sharon | 2009/02/05

Hi Anna

Ek het Avomine gebruik vir ' n bootrit net vir ' n aand by Mosselbaai om ' n eilandjie en het amper in my bord kos aan die slaap geraak. Indien jy dit gaan gebruik sal ek beslis eers dit voor die tyd toets deur net 1 pil te drink. Verder was ek so paar jaar terug Portugese Eilande toe en my GP het vir ons Cinnarizine voorgeskryf. Ons moes dit so 3 dae voor die tyd begin drink. Ons was 4 vriende in ons groep en nie een van ons het seesiek geraak nie, so ek sal dit beslis aanbeveel.

Reply to Sharon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement