advertisement
Question
Posted by: DESREE | 2012/11/23

Naarheid en stoel gang

Ek het elke dag ''n naarheid sonder om optebring, ek kan ook nie ''n normale stoelgang he nie. Ek kry soms pynlike krampe op my maag en bou ook water op. Kan U vir my se wat dalk die oorsaak kan wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Desree

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n gastroskopie en kolonoskopie konsulteer. Sodoende kan enige maagseer of dikderm probleme uit te skakel. Daar is ongelukkig vele moontlike oorsake vir jou simptome en dit is daarom moeilik om advies te gee, sonder enige toetse. Die moontlikhede strek van 'n maagseer, galblaas probleme en prikkelbare dermsindroom.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement