advertisement
Question
Posted by: johan | 2011/07/08

naarheid &  maagkrampe

hallo dokter ek het van gisteroggend af ''n naarheid. het al my etes geeet en van gisteraand af het ek begin maagkrampe kry en moes gereeld die toilet geriewe gebruik deur die nag. vanoggend pyn my niere. en aan die regter kant onder op my maag is daar so steek pyn. kan jy dalk help? dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Johan

Ek stel voor dat jy jou dokter vir urien toets konsulteer, aangesien jou simptome op blaasinfeksie of nierpypontsteking dui. Jy sal 'n kursus antibiotika moet gebruik.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Elizne Mitchell | 2014/02/05

Hello dokter . Ek wil net hoor wat kan pyn veroorsaak. Ek is 15jaar oud en het colesterol en 'n groot yster tekort. Ek is besig met die medikasie wat my huis dogee het. Dit is elke keer as ek eet. Veral met stysel! Dit is nie nog om die toilet te gebreuk nie. Al wat die pyn verlig is deur hutte op my maag teplaas h op en die pyn is geweldig erg! Ek wil tans nievan die pyn nie! En wil net huis ek weet nie meer wat om tedoen nie! Asb kan dokter my dalk se wat dit kan veroorsaak?. Baie dankie vie die hulp!

Reply to Elizne Mitchell

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement