advertisement
Question
Posted by: Elmarie | 2012/09/10

Naarheid

Ek sukkel nou al die afgelope 2 weke met naarheid, nie net in die oggend dit kom en gaan reg deur die dag. Ek is ook baie dronk en duislig.
In die oggende het ek vreeslike hartkloppings.
Die naarheid is besig om my mal te maak, wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elmarie

Daar is vele oorsake vir naarheid en ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Die oorsaak van jou naarheid kan weens 'n maagseer, galblaasontsteking, galstene, ens wees. Die gepaardgaande lighoofdigheid kan as gevolg van infeksie of bloedarmoede wees, wat deur 'n bloeiende maagseer veroorsaak word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: val | 2014/12/01

Ek word na 12 in die nag naar en dit bly so tot ek oostaan in oggende, nou word ek ook al naar deur die dag, ek is moedeloos , wat is die oorsaak?

Reply to val | 1 comment (hide)
Posted by: val | 2014/12/01

Ek is moedeloos ek word na 12 in die nag naar en dit bly so tot ek opstaan in oggende, soms word ek ook nou deur die dag naar, dit is al 3 maande en ek is moedeloos.

Posted by: Anonymous | 2014/08/22

Ek weet ook nie meer wat om te doen ek is ook nou al 2 weke naar dit voel of ek mal raak ek het al baie swangerskap toetse gedoen en dit wys negatief. Ek soek raad asseblief

Reply to Anonymous
Posted by: juanita | 2014/07/16

Hi ek is al vir n julle ruk naar en kry hoofpyne ek weet ni meer wat om te doen nie ek en my man probeer swager raak maar ek weet ni meer ni kan dit dalk die oorsaak wees omdat ek so voel asb ek het nu help nodig asb

Reply to juanita
Posted by: noalien | 2013/10/26

My 20month old boy is very nosia and vomiting in mornigs he had a cold but its better, but the vomiting he does not have diaree I don't know whay he is vomiting he's still on lacegen milk can it be from the milk pleas anser!

Reply to noalien

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement