advertisement
Question
Posted by: Adele | 2012/05/10

Naarheid

Ek het 2 jaar terug n mantelvlies operasie gehad, my maag was baie beskadig en hulle moes n baie groot deel wegsny. Hulle het ook my galblaas verwyder. Ek eet baie gesonder en oefen elke dag, maar het n doodse naarheid elke dag. Dit gebeur enige tyd, wanneer ek tande borsel, iemand parfuum spuit, vir kos - dit is nou al so erg dat ek van sop en vrugte leef. Feitlik enige iets en enige tyd van die dag. As gevolg van die mantelvlies operasie kan ek nie meer braak nie. Die naarheid is verskriklik, wat veroorsaak dit en hoe kry ek dit weg? Help asb. Ek het n hesterektomie gehad 4 jaar terug ek is nou 33.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Adele

Ek stel voor dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n ondersoek, gastroskopie, barium maal en kolonoskopie en 'n moontlike bo-buik sonar, konsulteer. Dit is belangrik dat die dokter alle oorsake vir naarheid ondersoek.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement