advertisement
Question
Posted by: Talita | 2011/08/17

naarheid

Hallo. Ek is vir die laaste maand telkens wakker deur die nag van naarheid. Ek is 36 nie swanger, en redelik gesond. Ek is op serc en zelitrex medikasie vir menere se sindroom.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Talita

Jy sal jou dokter vir 'n gastroskopie moet konsulteer, aangesien dit moontlik is dat jy refluks gastritis het, waar die inhoud van die maag na die slukderm opstoot en die naarheid veroorsaak. Jy kan Valoid setpille gebruik om die naarheid te beheer en Gaviscon 20ml, drie maal per dag voor etes om die refluks te verbeter. Daar kan wel ander oorsake vir jou naarheid wees en jou dokter sal dit moet ondersoek.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement