advertisement
Question
Posted by: Serina | 2009/03/21

Naar op maag

Hallo doc , Ek is 56 jaar oud en sukkel die afgelope 2 weke met ' n naar gevoel op my maag. Ek werk onder geweldige druk in ons eie besigheid agv ekonomiese toestande. Ek drink elke aand ' n Zopax pilletjie . en soggens ' n Atacand 16 mg pil vir bloeddruk Kan Doc asb raad gee . Verder is ek baie gesond . Kry nooit griep of enige ander virus siektes nie , en het nog nooit ' n operasie gehad nie Ek het al Gaviscon probeer , maar dit werk nie.

Vriendelik Groete
Serina Vermeulen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Serina

Ek stel voor dat jy jou dokter besoek vir 'n voorskrif vir Nexiam, aangesien dit klink asof jy 'n moontlike gastriese irritasie of ulser het.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement