advertisement
Question
Posted by: Betsie Pretorius | 2011/10/21

naar en duiseligheid

Ek het n paar jaar geldede n dikderm operasie gehad vanwee dat
ek te veel dieet pille gedrink het, na die operasie het ek wonderlik
gevoel, die afgelope paar weke sukkel ek geweldig met naarheid en
duiseligheid nadat ek n stoelgang gehad het. Wat kan die moontlike
oorsaak van dit wees?

Baie dankie

Betsie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Betsie

Ek stel voor dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n ondersoek konsulteer en 'n moontlike kolonoskopie. Die gevoel van naarheid en lighoofdigheid na die passering van 'n stoelgang, kan as gevolg van 'n autonome senuwee reaksie tot die passering van stoelgang wees. Dit is nie ernstig nie. Wees gerus en konsulteer die gastroenteroloog.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement