advertisement
Question
Posted by: Karen Haasbroek | 2012/10/04

NAAR, DUISELIG EN VAN BALANS AF

MY MAN IS NOG HEELDAG DUISELIG, VAN BALANS AF EN NAAR. HY SWEET NOGAL BAIE EN VOEL ONGEMAK IN SY MAAG. HY HET CHRONIES HOë  BLOED DRUK, SUIKER EN ASMA.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Ek stel voor dat jou man so spoedig moontlik 'n dokter konsulteer, aangesien hy 'n baie hoe risiko vir hartsiekte en beroerte het. Sy simptome kan bloot weens 'n virale ontsteking wees, maar dit is van kardinale belang om lewensgevaarlike toestande uit te skakel. Die dokter sal bloedtoetse en 'n stres EKG doen, asook 'n ultraklank van sy hart.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Angeliqlue Boshoff | 2012/10/05

Het al vir 2 weke verkoue maar vanoggend toe ek opstaan was ek so duislig die kamer het gedraai gevoel of ''n koue vlaag oor my brein beweeg het en ek was ongelooflik naar. Het gebraak en bietjie beter gevoel Voel so al le ek Help!

Reply to Angeliqlue Boshoff

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement