advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011/06/16

Naar

Hi Dr. Wat kan die rede wees vir naarheid wat nou al dae lank aanhou? Bloed toetse wys niks nie en sonar wys ook niks nie. Geen pyn of enige iets anders nie. Net die naarheid wat nie wil weg gaan nie, sukkel om kos in te kry. My dr krap ook kop oor die een. Enige raad of voorstelle. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n verwysing na 'n gastroenteroloog vra. Dit is moontlik dat die oorsprong van jou naarheid as gevolg van 'n gastritis (kroniese inflammasie van die binnekant van die maag). Jou dokter kan jou ook na 'n neuroloog verwys om vas te stel of die naarheid as gevolg van 'n sentraal neurologiese probleem is.

Terugvoering sal waardeer word.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/08/07

Hello dokter. Dit is nou al 2 maande wat ek my menstruele siklus gemis het, naar is en geweldige hoofpyn kry. Ek het 7 urine toetse gedoen en selfs n bloedtoets alby se negatief vir swangerskap. Wat die dr. wel opgespoor het is dat my skildklier nie fiksioneer soos hy moet nie en dat daar een of ander hormoon in my brein nie fiksioneer nie. Wat kan die oorsaak wees vir die naarheid en hoofpyn. Dit maak my mal

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement