advertisement
Question
Posted by: Jeanette | 2010/02/17

Naar

My ma word so elke 2 weke vir 3-4 dae vreeslik naar en kan niks eet of drink nie en le net. Hulle het nou al vir die afgelope 2 jaar toetse op haar gedoen, maar kry niks fout nie, sy is nou al so moedeloos - Wat kan die oorsaak wees en waar kan ons hulp kry

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

hallo Jeanette
Die algemeenste oorsake van chroniese naarheid is maagsere, galrefluks in die maag, suur refluks, binne oor probleme (gepaard met duiseligheid), diabetes, lewer en niersiektes, Het sy al 'n spesialis gesien? (Gastroenteroloog)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/17

hallo Jeanette
Die algemeenste oorsake van chroniese naarheid is maagsere, galrefluks in die maag, suur refluks, binne oor probleme (gepaard met duiseligheid), diabetes, lewer en niersiektes, Het sy al 'n spesialis gesien? (Gastroenteroloog)
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement